Skip to content

Net ʼn bietjie recap omtrent interne kommunikasies en nuusbriewe…

February 29, 2012

Wie is ʼn organisasie se belangegroepe?

Ons het gesê dat ʼn organisasie se belangegroepe bestaan uit werkgewers, werknemers, aandeelhouers, en kliente.

Waarom is interne belangegroepe belangrik vir ʼn organisasie?

Dit is die ouens wat die dryfkrag is agter die organisasie, en elke groep het sy eie belangrike rol wat hy speel ʼn deel uit te maak van ʼn geheel.

Waarom is dit belangrik om met interne belangegroepe te kommunikeer?

• Dit skep ʼn eenheid en is ʼn manier om visie en missie te bewerkstellig.

• Dit dien as ʼn spreekbuis vir al die betrokkenis binne die organisasie.

• Dit lig mense in omtrent dit wat in die organisasie aangaan.

• Dit bewerkstellig die organisasie se kultuur/persoonlikheid.

• Dit bevorder twee-rigting kommunikasie en die prestasie daarvan.

Wat is die definisie en die eienskappe van ʼn nuusbrief?

Dit is ʼn nie-winsgewende publikasie wat in enige vaste formaat op vaste tye/gereeld uitgegee word om met interne belangegroepe te kommunikeer oor gebeure binne die organisasie.

Waaruit bestaan die raamwerk van ʼn nuusbrief?

• Taal,

• kultuur en

• die unieke boodskap.

O, en dan vir ons toekoms projek: Ons nuusbrief! Gaan check gerus die volgende link uit:

http://advertising.about.com/cs/newsletters/ht/create_newslett.htm

 

Greetings journos!

Estee: 22326480

Advertisements

From → Uncategorized

Leave a Comment

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: