Skip to content

vandag in kcom 371 – 2 Maart 2012

March 2, 2012

Vandag in Ale se Kcom 371 prakties klas, het ons geleer hoe om ‘n skryfstuk te evalueer.

Hierdeur kan seker gemaak word dat jou skryfstuk aan al die vereistes voldoen sodat jou skryfstuk naby aan 100% reg is.

Aspekte waarna gekyk word:

– Het jou nuusstorie ‘n treffende kop.

– het die storie ‘n inleiding wat voldoen aan die volgende vereistes: dit bevat die belangrikste nuuspunt, dit is kort, maar duidelik, dit prikkel die lesers, dit bevat die 5 w’s en h.

– het die storie ‘n struktuur

– bevat die inhoud die 5 w’s en ‘n h

– Het die storie direkte aanhalings van die persoon betrokke en van alle partye sodat dit gebalanseerd is.

– is daar feite foute in die storie (name, plekke, tye ens.)

– Voldoen die storie se taalgebruik aan die volgende vereistes: dit is logies geskryf en maklik om te verstaan, die sinne is kort en direk, geen spelfoute, die storie lees lekker.

Hoop julle kan van hierdie bogenoemde wenke gebruik om julle volgende nuusstorie foutloos te skryf.

Cherene Joubert

22092145

Advertisements

From → Uncategorized

Leave a Comment

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: