Skip to content

Wie sien JOU blog?

March 5, 2012

Wie sien JOU blog?

Sien jou teikenmark jou blog? Het jy hul bereik?  Na aanleiding van hierdie vrae, is jou blog werklik suksesvol?  Een van die grootste uitdagings van blogging binne die korporatiewe sfeer is dat die teikenmark dikwels nie interaktief betrokke is by die blog nie (bv. ‘comments’ en aantekenaars).  So hier’s ses ‘tips’ om te verseker dat jou teikenmark jou blog sien:

1)  Wees geduldig! Dit vat dikwels bietjie tyd.

2)  Beplan jou doelwitte en strategie vooraf, en maak seker dit is sigbaar in jou blog.

3)  Is kliënt- georiënteerde inligting en betrokkenheid sigbaar op jou blog?

4)  Verseker dat jou kollegas ook deel vorm daarvan.

5)  Jou persoonlikheid moet te voorskyn kom in die blog.

6)  Jou blog moet interessant wees en aandag trek.  Miskien ‘n kompetisie of humor?

Nadia van den Berg: 21863709

Advertisements

From → Uncategorized

Leave a Comment

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: