Skip to content

Die skryf van korporatiewe nuusbriewe

March 12, 2012

Korporatiewe nuusbriewe kom deesdae in allerlei vorms en groottes voor en benodig goeie skryf- en verslaggewingsvaardighede.  Dit behels dat daar besluite gemaak moet word en inligting versamel word in drie belangrike areas, nl.: Inhoud, Gehoor en Outoriteit.  Hier is ‘n paar dinge om in gedagte te hou by elk:

Inhoud:                  

Die volgende kategorieë is gewoonlik onderskeibaar:  voorblad nuus, departementele nuus, maatskappy opdaterings, werknemers ondersteuningsnuus, kalender items, werknemer aankondigings, “filler” –soos bv. spotprente, en dan ook slegte nuus (ja dit is nodig.

Gehoor:

Alhoewel die meeste maatskappye daarop roem dat hul nuusbrief vir die hele maatskappy is, is dit ongelukkig nie altyd die geval nie.  Sekere nuusbriewe is ontwerp om te fokus op die top- en middelbestuur.  Ander fokus meer op die gewone werknemers, wat nie al die belangrike besluite maak nie.  En dan is daar ook nuusbriewe wat maatskappye uitstuur na ‘n eksterne gehoor, bv. kliënte en verskaffers.  In elke geval gaan die inhoud en styl van die nuusbrief baie afhang van die gehoor-teikengroep.

Outoriteit:

Voordat jy jou nuusbrief kan druk, moet jy eers deur al die nodige prosedures en goedkeurings gaan.  Dus, voordat jy so ‘n taak aanpak, is dit belangrik dat jy weet presies watter outoriteitsfigure betrokke is by die verskeie lyne van kommunikasie, prosedures en “outoriteit kwessies”.

Nadia van den Berg – 21863709

Advertisements

From → Uncategorized

Leave a Comment

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: