Skip to content

Nuus en skryfwerk

March 25, 2012

Dit is baie belangrik om nuus binne ‘n organisasie te skep:

-hou jou ore op die grond en luister na wat mense om jou in die werksplek praat.

-hou vir jouself ‘n idee leer aan

-doen jou huiswerk en wees op hoogte wat aan die gebeur is.

-steel by kompetisie

-moedig terugvoer aan.

-dink soos jou lesers

-kweek bronne sodat inligting maklik verkrybaar is.

 

Die inhoud van jou nuus en skryfwerk is baie belangrik en moet die volgende bevat:

die 5 w’s en die h

WIE, WAT, WAAR, WANNEER, WAAROM, HOE

 

Dit is ook immers belangrik dat daar ‘n balans gehandhaaf word tussen nuusstories:

ernstige nuus en sagte nuus

 

Advertisements

From → Uncategorized

Leave a Comment

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: